AANDWANDELING

Aangebied deur die Stellenbosch Museum in samewerking met die US Woordfees 2020. Pietman Retief neem deelnemers op ‘n begeleide toer deur die middedorp terwyl hy die geskiedenis van historiese geboue en ander interessante staaltjies oor die dorp vertel.  Deelnemers...